New Arrivals/Restock

Watse Wyn Het Jesus Gemaak En Hoekom?: Die Herontdekking van Kennis wat vir Eeue Verlore was (Afrikaans Edition)

flash sale iconLimited Time Sale
Until the end
23
04
58

US$9.11 cheaper than the new price!!

Free shipping for purchases over $99 ( Details )
Free cash-on-delivery fees for purchases over $99
Please note that the sales price and tax displayed may differ between online and in-store. Also, the product may be out of stock in-store.
Used  US$6.08
quantity

Product details

Management number 231599167 Release Date 2026/06/18 List Price US$6.08 Model Number 231599167
Category

In Watse Wyn Het Jesus Gemaak en Hoekom? - Die Herontdekking van Kennis wat vir Eeue Verlore was vertel Ignatius le Roux hoe hy en sy vrou, Marina, deur middel van spesifieke navorsing ontdek het watse wyn Jesus gemaak het en hoekom hierdie ontdekking belangrik is.Deur gebruik te maak van eksperimentele rekonstruksies van antieke wynmaaktegnieke, tradisionele Joodse huweliksgebruike, onlangse argeologiese ontdekkings van antieke wynplase en kennis wat opgedoen is deur die verfilming van Bybellandtoere, wys hierdie boek dat die wyn van die Bybel en die gebruik daarvan hemelsbreed verskil van dié van moderne wyn. Om dit te illustreer, word die lesers op 'n fassinerende reis terug na die Israel van die Bybelse tyd gelei, waar hulle onder meer kyk na presies wat Jesus by die bruilofsfees in Kana gedoen het, hoe wyn in antieke tye geproduseer is, en soveel meer. Kom reis saam om die kennis wat vir eeue lank verlore was, te herontdek!Hierdie werk lees soos 'n opwindende ontdekkingsreis. Geniet die avontuur!______________Meer Detail in verband met die OntdekkingreisOp hierdie ontdekkingsreis neem Ignatius die lesers op toer na die Israel van die tyd van Jesus en:* vergesel ons na die bruilofsfees waar Jesus die wyn gemaak het en toon ons die gebruike en gewoontes by so ʼn geleentheid.* laat ons ontdek wat die “goeie wyn” asook die van “swakker gehalte” was wat hulle by sulke geleenthede bedien het.* voer ons verder terug na die dae van Noag, Lot, Salomo en Daniël om ons te laat “proe” aan die wyn wat hulle geken het.* toon ons uit die werke van antieke geleerdes soos Plinius, Cato en Collumella, wat antieke wyn behels het.* gee ons ‘n blik op ‘n wynplaas uit die tyd van Paulus se sendingreise, wat onlangs opgegrawe is.* neem ons na ʼn wynlandgoed in Suid-Afrika waar hy en Marina eksperimenteel wyn gemaak het soos in die Bybelse tyd.* leer ons wat “nuwe wyn” en “nuwe leersakke” was asook hoekom Timoteus wyn vir sy maagkwaal moes gebruik.* laat ons kyk na bybelse begrippe soos “verslaaf aan baie wyn” en na die Korinthiërs wat “dronk” was by die Nagmaal.* verras ons deur te toon watter merkwaardige profesie Jesus deur hierdie wonderteken vervul het.* leer ons selfs ook watse wyn ons hemelse Bruidegom eersdaags aan ons gaan bedien by die Bruilofsfees van die Lam.* en vele meer…Watse Wyn Het Jesus Gemaak En Hoekom? – ʼn Illustratiewe Video, kan gratis aanlyn gekyk word of op die Kerugma Produksies webtuiste, kerugma.org.Die OuteurIgnatius en Marina le Roux van Kerugma Produksies verfilm sedert 2000 gereeld die Bybellandtoere van die Amerikaanse argeoloog, dr. Randall Smith. Terug in Suid-Afrika redigeer hulle die beeldmateriaal in episodes in die gewilde TV-reeks, Exploring The Lands Of The Bible. Hierdeur het hulle baie kennis opgedoen van die gebruike van wyn in die Bybelse tyd. Ignatius en Marina het mekaar aan die Universiteit van Stellenbosch ontmoet waar albei M. Th. grade verwerf het.ResensieAs jy sukkel om te weet hoe om te antwoord as iemand vir jou se dat mens maar wyn kan drink omdat dit in die Bybel voorkom en dat selfs Jesus water in wyn verander het, is hierdie boek vir jou. Soos ‘n goue draad deur die teks, loop die wyntema deur die boek: van die rol van wyn by ‘n verlowingsplegtigheid, deur die verbouing en gebruik daarvan in die lewe van ‘n Israeliet, die misbruik daarvan by die heidense nasies en sekere Bybelkarakters en die waarskuwings van Salomo daaroor. Dit word voortgesit in die Nuwe Testament waar Jesus water in wyn verander, Paulus raad daaroor gee aan Timotheus en by die kruisiging waar Jesus dit weier en later drink aan die kruis. Deur dit alles staan jy verwonderd oor hierdie evangelie en die God van die Bybel en verstaan jy vir die eerste keer watse wyn Jesus gemaak het en hoekom dit Sy eerste wonderwerk was. Read more

ASIN B0FKYSLYZD
Edition 1st
Language Afrikaans
File size 26.9 MB
Page Flip Enabled
Publisher Kerugma Produksies
Word Wise Not Enabled
Print length 635 pages
Accessibility Learn more
Publication date August 2, 2025
Enhanced typesetting Enabled

Correction of product information

If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.

Correction Request Form

Product Review

You must be logged in to post a review